Seun Laurette Therrien Miranda Reynolds has lost her
Seun Laurette Therrien Miranda Reynolds has lost herDit is die tyd van PW Botha se vinger, van die Volvry toer, AWB saamtrekke, onderhandelinge en die laaste dae van diensplig. Dana word oneervol ontslaan uit die weermag, maar eers maak hy n draai in Saal 24. Werkloos en doelloos eindig hy in n gewese bediendekamer in Pretoria. Di rou, selfonthullende memoir vra: hoe word n seun n man? Met Seun neem Dana lesers in sy vertroue.
Pay in 4 interest-free payments of $38.12 Learn more
Shipping Estimate
USA
- USA
- CAN
- USA
- CAN
Ships within 48 hours · Estimated delivery Aug 9 - Aug 14